De Hoop Dad's Cricket

dads cricket 2026 v2

Table & Standings

Click on your team to see results and schedule

14 March

DateMatchTime/ResultsVenue
Hou My Dop vs Bodyline CC
Top Field
Mumbai Pillow Biters vs De Dads
Bottom Field
De Laaste Hoop vs KPK
Top Field
Fine Legs vs Min Gespin
Bottom Field
Hit & Run vs Pa-Lucas
Top Field
Don’t Get A Duck vs Six Machine
Bottom Field
Ballistix vs Spoegkolf
Top Field
Pedagoge vs Weekend Warriors
Bottom Field
Wannelaas vs Straathonde
Top Field
Hennies Honne vs IDP
Bottom Field
Laasjaar Se Wenners vs Seebamboese
Top Field
Steve-Kinders vs Sons Of Pitches
Bottom Field
Mixit vs Deep Heat Giants
Top Field
Silver Bullets vs Cowboois
Bottom Field
Min Gespin vs Mumbai Pillow Biters
Top Field
KPK vs Ballistix
Bottom Field
Six Machine vs Fine Legs
Top Field
Straathonde vs Hou My Dop
Bottom Field
Weekend Warriors vs Hennies Honne
Top Field
Bodyline CC vs Hit & Run
Bottom Field
Spoegkolf vs Silver Bullets
Top Field
De Dads vs Laasjaar Se Wenners
Bottom Field
Sons Of Pitches vs Pedagoge
Top Field
Pa-Lucas vs De Laaste Hoop
Bottom Field
Cowboois vs Steve-Kinders
Top Field
Seebamboese vs Mixit
Bottom Field
IDP vs Don't Get A Duck
Top Field
Deep Heat Giants vs Wannelaas
Bottom Field

Semis & Finals

Reëls van toernooi

  • Slegs ouers van die skool mag speel.
  • ‘n Minimum van 6 en ‘n maksimum van 8 manne mag in ’n span wees.
  • Bring verkieslik jul eie toerusting. Daar sal egter toerusting beskikbaar wees indien nodig. Die goed moet net asb. na gebruik weer terug in die sak geplaas word. Hou dit asb. netjies.
  • Slegs tekkies mag gedra word. (Geen spikes)
  • Die skeidsregters se beslissings is finaal.
  • Die span wat kolf, moet die “square leg” skeidsregter voorsien. Indien hulle dit nie doen nie, gaan die span wat veldwerk doen, beslis of die kolwer uit is of nie.
  • Geen drank word op die speelveld toegelaat nie.
  • ‘n Maksimum van 5 m aanloop vir boulers.
  • Slegs 6 balle per boulbeurt. 

(Elke wydloper/foutbal tel 3 lopies)

  • Die laaste boulbeurt van alle wedstryde moet 6 “legal” balle wees.
  • Daar is 6 boulbeurte per span.
  • Die paaltjiewagter mag slegs boul as die span net 6 spelers bevat.
  • Beenskutte is nie verpligtend vir paaltjiewagters nie, maar wel albei handskoene.
  • Kolwers moet beenskutte dra.
  • Wanneer ‘n kolwer 30 lopies aangeteken het, moet hy verklaar. Hy mag egter weer kolf, sou dit nodig wees.
  • Ons speel “Last man standing” – 8 spelers kan kolf.
  • Spanne moet asb. sorg vir voldoende toesig om die veiligheid van toeskouers, veral jong kinders, te verseker.
  • Indien ‘n speler ‘n besering opdoen word daar ‘n naam uit al die ander spelers getrek om te sien wie in sy plek speel. Die speler kolf 6de en boul laaste. Dit geld slegs wanneer ‘n span 5 spelers het.
  • Geen eie musiek nie asseblief.
  • ONS SPEEL NIE “LBW” NIE!!
  • ALLES “DOWN LEG” IS WIDE!
  • Jou “squad” mag nie tydens die toernooi verander nie. Slegs die “squad” wat jy ingeskryf het mag speel tydens die toernooi.
  • Indien daar spanne is met dieselfde hoeveelheid lopies na die “round robin” wedstryde, sal daardie spanne ‘n “super over” speel om die semi-finale te bepaal.
  • “Bouncers” word nie in ‘n goeie gees beskou nie. Ons ontmoedig die boul van “bouncer”.
  • Onthou dat ons om alle tye ‘n goeie voorbeeld vir ons kinders moet wees. So mag ons altyd ‘n gesindheid van goeie sportmanskap hê en dit geniet. Mag ons nooit vergeet waaroor hierdie toernooi eintlik gaan nie.
  • Hekke sluit Vrydag 5:00 oop. Hekke sluit beide aande om 23:30.
  • Oortredings deur jou span of ‘n lid van jou span kan gestraf word deur die dissiplinêre komitee
  • Geen alkohol word voor Vrydagmiddag 14:30 toegelaat nie.

 

DIE FORMAAT IS ‘N “ROUND ROBIN”.  ALLE SPANNE SPEEL DRIE WEDSTRYDE.  DIE TOP 4 SPANNE MET DIE GROOTSTE LOPIES-VERSKIL SPEEL IN DIE SEMI-FINALE WEDSTRYDE EN DAN DAARNA IN ‘N FINAAL.